Posted on May 9, 2016

So is Moedersdag 2016 by ons gevier.

Tafels en dekor gedoen deur Martelize Wessels. Van ons gelukkige gaste se kommentaar:

Die kos was uit die boonste rakke….. wat n ongelooflike dag.

Baie, baie dankie Van Brakelstoor die geurige en keurige Moederdag ete en vir soveel gasvrye ontvangs en liefde wat om ons gevou is. Mag julle baie seen geniet op julle onbaatsugtige diens aan ons wat lief is vir julle. Van Brakelstoor is kosbaar vir die Overberg

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-11

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-10

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-9

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-8

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-7

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-6

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-5

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-4

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-3

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-2

Van-Brakel-Stoor-Moedersdag-2016-1