Posted on Jun 30, 2014

imageOns beplan Van Brakel Stoor se 10de verjaardag (in die huidige vorm soos winkel nou lyk), ons wil ook probeer om dit saam met Thys de Villiers se boek, wat pas van die drukkers af gekom het, bekend te stel. Sy boek BOSKLOOF an Overberg Farm is by Van Brakel Stoor te koop en pas goed by ons winkel in. Ounooi